TRIBUTE POEM TO AN AFRICAN POET: BREYTEN BREYTENBACH…By Dr FM Lucky Mathebula
Uit die Breyten Breytenbach-heidUit sy gedigte het Afrikaans grys geword Uit sy sin het Afrikanerdom 'n nuwe reis gevat Uit die opbruis het groente vleis gewordUit sy gesprekke het Suid-Afrikanerheid in biblioteke gebrouHy was 'n growwe sout wat die biltong wat Suid-Afrika is, sagter gemaak hetHy kon sonder toesteming die regte kant [...]


